Op Vrydag, 27 Mei, het mev. Marie-Louise Botha vir die graad 1 klasse ‘n Noord Sotho poppekas aangebied. Hulle het Noord Sotho liedjies gesing, getel in Noord Sotho en geleer om te groet. Die personeel het reeds opleiding ontvang en die maatjies kan alreeds saamtel en die poppe groet.

IMG_0361 IMG_0348 IMG_0364