GRAAD 7 PERSONEEL

Gretha Schoeman

Gretha Schoeman

Gr 7 Graadhoof

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal, Ekstra wiskunde klasse Gr 4-7
Beskikbare tye vir ouers: Dinsdae-oggende 07:10, Woensdae en Vrydae direk na skool
Belangstellings: Lees, Wiskunde, Versamel Afrikaanse flieks

Jaco Bam

Jaco Bam

Gr 7 W

Buitemuurse Aktiwiteite: Krieket, rugby en atletiek
Beskikbare tye vir ouers:
Na skool van 14:00 tot 15:00
Belangstellings: 
Rugby, krieket, sokker. Enige sport. Cross fit oefening, fliek en kuier/ braai saam met ander.

Monique Groenewald

Monique Groenewald

Gr 7 X

Buitemuurse Aktiwiteite: Hokkie
Vakke: Afrikaans Gr 4
Belangstellings: Ontspan saam vriende&familie, die natuur, vakansies by die see en natuurlik my twee worshonde!

Hannelie Redelinghuys

Hannelie Redelinghuys

Gr 7 Y

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal en Sagtebal
Beskikbare tye vir ouers:13:40-14:30 Maandae – Vrydae (slegs per afspraak)
Belangstellings:Hou baie van Atletiek en Netbal. Geniet om sport te kyk & saam met vriende te ontspan.

Rohan Venter

Rohan Venter

Gr 7 Z

Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, Krieket, Atletiek
Beskikbare tye vir ouers: 07:00 – 07:30
Belangstellings: Sport, veral gholf en krieket