GRAAD 6 PERSONEEL

Lizet du Preez

Lizet du Preez

Gr 6 Graadhoof

Buitemuurse aktiwiteite: Netbal Gr 1, Sagtebal, Herwinning, Liefdadigheid, Omgee Week, Gholfdag, Sagtebal. Sluitkassies
Beskikbare tye vir ouers: Enige tyd
Belangstellings: Lees en vakansie hou

Stephan Steenberg

Stephan Steenberg

Gr 6 W

Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, Krieket en atletiek
Beskikbare tye vir ouers: Gedurende skooltyd
Belangstellings: Sport

Amanda Hamman

Amanda Hamman

Gr 6 X

Buitemuurse aktiwiteite:
Beskikbare tye vir ouers:
Belangstellings:

Andre Meintjes

Andre Meintjes

Gr 6 Y

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, rugby en krieket sowel as krieket by Irene krieket klub.
Beskikbare tye vir ouers: 07:00 – 07:30 in die oggende en Woensdae naskool tot 14:00
Belangstellings: Braai saam met vriende / lekker potjiekos maak. Gholf om van frustrasies ontslae te raak.

Elize Oosthuizen

Elize Oosthuizen

Gr 6 Z

Onderrig: Afrikaans Gr 6
Pligte: Onderhoude met ouers, volg aanmeldings noukeurig op. Rapportering aan departement. Koordinering van SBST.
Beskikbare tye: 07:30-13:30 (na uurs per afspraak)
Belangstellings  : Miniatuur Yorkies, buite lewe, 4X4 roetes, “quad bikes”, binnehuis-versiering. Lief en leed van Leipie se leerders.