GRAAD 5 PERSONEEL

Charmaine Barnard

Charmaine Barnard

Gr 5 Graadhoof

Buitemuurse aktiwiteite: Sagtebal & Netbal
Beskikbare tye vir ouers: Voor en na skool per afspraak
Belangstellings: Hokkie en musiek

Stefan Bam

Stefan Bam

Gr 5 W

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, rugby en krieket
Beskikbare tye vir ouers: 07:00 – 13:30 (na uurs per afspraak)
Belangstellings / Stokperdjies: Warrior Race, draf, musiek luister, boek lees, sport en tegnologie

Ingrid Wigget

Ingrid Wigget

Gr 5 X

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Hokkie
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak na skool
Belangstellings: Sport, natuur en kuier saam met vriende

Mariette Odendaal

Mariette Odendaal

Gr 5 Y

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Tennis: Dogters
Beskikbare tye vir ouers: Pouses, voor-skool, Maandae middae
Belangstellings: Enige iets kreatief – mosaïek, eintlik enige kuns projekte

Monette Ebersohn

Monette Ebersohn

Gr 5 Z

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Revue
Beskikbare tye vir ouers: Middae per afspraak
Belangstellings: Lees ontspan saam vriende & familie en natuurlik kinders!!!