GRAAD 4 PERSONEEL

Sandri Rautenbach

Sandri Rautenbach

Gr 4 X (Graadhoof)

Buitemuurse Aktiwiteite: Hokkie, Sagtebal, Koor & Revue, Netbal, Atletiek
Beskikbare tye vir ouers: 7:30 – 13:30 (skool tyd)
Belangstellings: Kuns, sang en sport

Natasha Keyser

Natasha Keyser

Gr 4 W

Buitemuurse Aktiwiteite:
Beskikbare tye vir ouers:
Belangstellings:

Marizanne Smith

Marizanne Smith

Gr 4 Y

Buitemuurseaktiwiteite: Atletiek, Netbal, Tennis, KDA Tennis
Belangstellings: Lees, fliek, diere
Iets interessant omtrent uself: Ek strek elke aand voor ek gaan slaap.

Lèandi Taljaard

Lèandi Taljaard

Gr 4 Z

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, netbal, tennis, redenaars en remediëring
Beskikbare tye vir ouers: Voor- en na skool per afspraak
Belangstellings/ Stokperdjies: Sport (veral tennis, gimnastiek en atletiek), kamp, die bosveld, natuur, diere, teater, vasdans, boeremusiek en familietyd. Baie lief vir kinders en Afrikaans. Toer gereeld deur Namibië en Botswana. Ek vang ook self vis en jag graag vir biltong.