GRAAD 3 PERSONEEL

Susan Booyse

Susan Booyse

Gr 3 Z (Akademiese hoof Gr 3)

Buitemuurse Aktiwiteite: Tydhouer by atletiek, punteteller by Redenaarskompetisies, dien op onthaal en verversingskomitee, behulpsaam by skaak.
Pligte: Begroting, aankope van leesboeke, apparaat, ens, Akademiese kwartaalprogram, woon klustervergaderings by, reel uitstappies en instappies, verkry data en stel statistiek daaruit saam vir die Departement, mentorskap aan nuwe personneel.
Beskikbare tye vir ouers: In die middae direk na skool
Belangstellings: Lees graag vir ontspanning, spandeer graag tyd saam met my man, kinders en kleinkinders.

Christelle Muller

Christelle Muller

Gr 3 V

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, sagtebal tellinghouer
Beskikbare tye vir ouers: Voorskool en naskool tot 14:00
Belangstellings: Fotografie, mosaïek.

Anita Engela Dique

Anita Engela Dique

Gr 3 W

Buitemuurse Aktiwiteite: Netbal, Sagtebal, Slagorkes, Atletiek en kitaar
Beskikbare tye vir ouers: Ma en Woens na 5-6, Dins, Dond en Vry middae op afspraak
Belangstellings: Kuns en musiek

Annemare van Rensburg

Annemare van Rensburg

Gr 3 X (Departementshoof Buite-kurrikulêr)

Buitemuurse aktiwiteite: Skoolblad, Ramkietjie, Bemarking, Kontakpersoon Webblad
Beskikbare tye vir ouers: 13:30 of per afspraak
Belangstellings: Suiwer Afrikaans, Natuurbewaring, om groen te lewe, staproetes

Adele Geldenhuys

Adele Geldenhuys

Gr 3 Y

Buitemuurse aktiwiteite: Mini-netbal organiseerder
Beskikbare tye vir ouers: Slegs Vrydae middae na 1nm
Belangstellings: Kuier saam met familie en vriende, “Scrapbooking”, Mosaïek-teel-werk.