GRAAD 2 PERSONEEL

Erica Burger

Erica Burger

Gr 2 X (Akademiese hoof Gr 2)

Buitemuurse Aktiwiteite: Landloop, Netbal Tydhouer
Pligte : Begroting, aankope van leesboeke, apparaat, ens, Akademiese kwartaalprogram, woon klustervergaderings by, reel uitstappies en instappies, verkry data en stel statistiek daaruit saam vir die Departement, mentorskap aan nuwe personneel.
Belangstellings  : Kajak ry, Staproetes, Voelkyk, Bome identifiseer

Anna-Marié Pretorius

Anna-Marié Pretorius

Gr 2 V

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, netbal, Grondslagfase funksies
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak
Belangstellings: Handwerk, kamp en reis

Jacoline Lombaard

Jacoline Lombaard

Gr 2 W

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, netbal en revue
Beskikbare tye vir ouers:
Wagklas en na skool van 13:40 tot 14:00
Belangstellings: 
Tyd spandeer saam met familie en vriende, lees en flieks (enige en alle liefdestories)

Amanda Snyman

Amanda Snyman

Gr 2 Y

Buitemuurse Aktiwiteite: Kultuurhoof, Slampamper drama, Redevoering, Ramkietjie
Beskikbare tye vir ouers: 13:00 – 13:30 Maandae tot Donderdae
Belangstellings: Kunstefeeste: Hou veral van dramas, toneel, woordkuns en Afrikaanse musiek. Hou van stap en perdry. Lees graag.

Anine Jordaan

Anine Jordaan

Gr 2 Z

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal
Beskikbare tye vir ouers: Na skool
Belangstellings: Kinders, sport, remediëring