GRAAD 1 PERSONEEL

Elmarie Swanepoel

Elmarie Swanepoel

Gr 1 Z (Gr 1 Akademiesehoof en Graadleier)

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Landloop, Netbal
Beskikbare tye vir ouers: 07:00 – 07:30 & 13:00 – 13:30 per afspraak
Belangstellings: Uitstappies saam met gesin, 4×4 ry, staptoere

Yolanda Levinson

Yolanda Levinson

Gr 1 U

Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak
Belangstellings: Lapverf, “scrapbooking”, tuinmaak en die buite-lewe.

Marelize Botha

Marelize Botha

Gr 1 V

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Juniorkoor
Beskikbare tye vir ouers: In wagklastyd, ouer-aande, per afspraak
Belangstellings: Musiek, Danse, Die Natuur, Naaldwerk, Mosaïek

Ronell Pitout

Ronell Pitout

Gr 1 W

Buitemuurs: Atletiek, verversings
Beskikbare tye vir ouers: per afspraak, voorskool of direk na skool
Belangstellings:  Hekel, brei, lees, onthaal.

My hart is verheug om deel van die Leipies te wees.

Rina van As

Rina van As

Gr 1 X

Buitemuurse Aktiwiteite: Revue, Personeelkomitee, Klerekomitee, RO Perdry
Beskikbare tye vir ouers: Ma & Woens 13:00 – 13:30
Belangstellings: Enige kreatiewe werk

Angelique Coetzee

Angelique Coetzee

Gr 1 Y (Departementshoof Grondslagfase)

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Landloop, Juniorkoor
Pligte: Verantwoordelik vir Gr 1 akademie. Afrigting van atletiek en landloop. Gimnastrade. Opedag. Revue.
Beskikbare tye vir ouers: Maandae 13:00 – 13:30 (per afspraak)
Belangstellings: Geniet buitelewe en natuur. Skryf graag liedjies. Kyk graag aksieflieks. Hou van mosaïek en tuinmaak.