Leerders wat nie 12:30 of 13:00 afgehaal word deur ouers of naskole is in wagklas.  Ouers mag nie versoek dat kinders by hekke vir julle moet wag nie.  Die leerders is in die skool se sorg en hulle veiligheid is vir ons belangrik.  Leerders wat nie in wagklasse is nie sal negatiewe in hulle huiswerkboekies kry.  Dit steur ander klasse wat nog skoolgaan as leerders buite speel wat in wagklas moet wees. Die personeel gaan baie streng optree as hierdie gedrag voorkom.