SG Roode word op 3 September gekies om Gauteng Noord te verteenwoordig by gimnastiek ‎(level 4) en behaal n algehele 4de plek. Op 10 September word SG gekies om Gauteng te verteenwoordig by SA’s in Oktober.

Baie geluk SG.