Graag wil ons die kinders uitnooi om na die Crosskine film; “Simson het nie muscles gehad”, te kom kyk by ons gemeente. Die film handel oor “elkeen is uniek en hoe om my man te staan”, die les daarin spreek van sulke mooi waardes , waarin elke kind opnuut sy uniekheid kan herontdek.

Vrydag 11 September. 18:30

Gereformeerde Kerk Centurion
Basden laan

Ouers hoef nie kinders te vergesel nie, want daar gaan toesig wees vir die kinders. Met aankoms teken die ouers die kinders in, so is die kinders dan in veilige hande, en kan hul met ‘n geruste hart die kinders kom afhaal na die tyd.

Ons vertoon ook juis vir die ouers; God is not dead.