Waar:                By die Voortrekkermonument, Amfiteater, Pretoria
Wanneer:         19 Augustus 2016 – die hekke open om 10:00
20 Augustus 2016 – die hekke open om 09:00

Die FAK bied vir u skool se leerlinge en ouers 25%-afslag aan.

Kry jou SA Expo FAK-Muskiekfees kaartjie so:

  • Gaan bespreek jou kaartjie by http://fakmusiekfees.co.za/
  • Kies die hoeveelheid kaartjies wat jy benodig
  • Jou spesiale koeponkode is: FAKSkool16
  • Voeg jou spesiale afslag koeponkode in by die veld onder wat lees – “Have a coupon code”
  • Voeg by en kliek op “apply coupon”
  • Jy sal dan dadelik jou 25%-afslag ontvang!

Baie dankie vir u skool se positiewe bydrae tot die ondersteuning van Afrikaans!

FAK-Musiekfees