Drama 2015

Laerskool Louis Leipoldt ontvang in 2015 die dramatrofee vir die beste prestasie, alle afdelings, by die Centurion kunstefees. Dit is die vierde jaar dat die skool hierdie trofee ontvang.

Gr 1-3 deelnemers

DSC_0148

Gr 4-7 deelnemers

DSC_0167

Hierdie leerders het een of meer items gewen.

DSC_0170

Hierdie leerders het spesiale toekennings ontvang by die Gala-aand van die Centurion kunstefees.

DSC_0191