Op 6 Desember neem mej Elliot deel aan ‘n kompetisie by Gold Reef City.  Die kompetisie vorm deel van die groep wat sy afrig.  Die kompetisie word ook op TV uitgesaai. Ons sal die datum en tyd later deurgee.   Die dansers van Studio of Motion is die uitvoerende groep wat gekies is om volgende jaar in Europa te gaan deelneem.  Mej Elliot neem ook deel in die uitvoerende groep.