Centurion Gholfklub – Gholf Pakette by Louis Leipoldt

  •  Pakket 1 –  Speel 1 x per week vir 52 Weke teen R300 x  52 weke =  R15, 600.00
  •  Pakket 2 –  Speel 3 x per maand teen R900.00 per maand = R10, 800
  •  Pakket 3 –  Speel 2 x per maand teen R600.00 per maand = R7, 200.00
  •  Pakket 4 –  Speel  1 x per maand teen R300.00 per mand = R3, 600.00
  •  Individuele verkope van vier balle teen R300.00 per vier Bal

Beskikbaarheid van Pakette

  • Verkoop Twee van Pakket  1  
  • Verkoop Twee van Pakket  2  
  • Verkoop Drie van Pakket  3
  • Verkoop Vier van Pakket  4 
  • Individuele Verkope

Algemene Inligting

  • Alle besprekings word deur Louis Leipoldt kantore bestuur.
  • Alle fooie moet vereffen wees voor aanvang van spel.
  • Kompetisie fooie is betaalbaar by die klub op kompetisie dae.
  • Indien daar reeds n bespreking is op die dag wat u wil speel, sal daar n R50 heffing wees per persoon om wel te speel.  
  • Pakette kan gebruik word soos nodig en hoef nie op weeklikse basis gespeel word nie.
  • Daar word verlang van spelers om 48 uur voor die tyd te bespreek en te kanseleer indien nodig .