Oud-Leipie hoofmeisie van 2015, Abigail Tollig se jongste boet in Gr 6 – Natanael Tollig is gisteraand as Laerskool Pretoria-Oos se 2021 hoofseun aangekondig. Hy het in 2018 in die laerskool begin na hulle as gesin na Muckleneuk verhuis het. Abigail het ook...
Ellen-Raé Bester in graad 7 het in Oktober deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Dans Kampioenskappe. Tydens die geleentheid het sy die volgende prestasies behaal: Sy behaal Internasional SA Kampioenskap Kleure in Moderne Dans, Acro Dans en Kontemporêre Dans.Sy haal die...
SANG Inke Janse van Rensburg (Graad 7) het in die sangafdeling van die Pacisa (Performing Arts Community in South Africa) se Nasionale kompetisie een goud (vir haar Afrikaanse lied) en 3 platinum toekennings (Pop, Film en Country) behaal: SANG Inke Janse van Renburg...
Die FAK se Afrikaans-Ekspo het hierdie jaar teken- en skilderkuns, poësie, opstelle, resensies, kortverhale dagboekinskrywings en fotografie ingesluit met #musiek as die oorhoofse tema. Vier van ons #Leipies, Carli Griesel (Graad 2), Ruben Griesel (Graad 4), Meri...