Grafsteen van Louis Leipoldt besoek deur Leipie en Oud-Leipies Een Leipie en 3 oud-Leidpies het die grafsteen van Louis Leipoldt in Clanwilliam besoek tydens die vakansie. Jana en Hardus Engelbrecht en oud Leipies NC Engelbrecht en Henré Hayes is afgeneem by die grafsteen en gedenkbord.