Tina Cowley Lyttelton is vanaf 1 Junie 2020 oop. Akademiese prestasie en vordering is direk gekoppel aan die vermoë om met begrip te kan lees. Ons doen ‘n volledige evaluasie en elke leser vorder teen sy eie tempo en op sy spesifieke vlak. Persoonlike aandag...
Hoofseun: Eben GreylingHoofdogter: Elmi PretoriusOnderhoofseun: Christiaan de WetOnderhoofdogter: Carla Venter Ons hartlike gelukwense. Voorspoed vir julle jaar as ambassadeurs van Laerskool Louis Leipoldt. Daar wag groot uitdagings vir hierdie groep hoofleiers wat...
Awsum Nuus berig Laerskool Louis Leipoldt Grondslagfase Ingewy op 23 Junie 2020 Sing kinders sing,Vrolik en vlot as die sonskyn bring,‘n blomtuin wit vir my,Sing kinders sing….C. Louis...
Wat begin het as ‘n gedagte om vir die onderwysers ‘n warm koppie koffie op die veld te bedien as ‘n dankie vir hulle opoffering in die koue, het gegroei tot ‘n wonderlike gebaar wat Vrydagoggend vroeg vir elke persoon op die skoolterrein met ‘n stukkie...