Waldo Koeleman is die afgelope wintervakansie in 'n uitnodiging rugbybulletjie span ingesluit wat in Durban teen bulletjie Sharks gaan speel het. Hy was die enigste buelletjie van Louis Leipoldt wat uit 11 skole gekies is om te gaan speel.

Hulle het die Shark bulletjies met 'n 3 geklop.