Bulletjie Rugby

Die Gr 0  – Gr 2 seuns neem deel aan bulletjie rugby. Oefening word deur ouers gereël, asook die oefentye. Die bulletjies neem deel aan vriendskaplike wedstryde en daar word ook aan toernooie deelgeneem soos die Naka Bulle dag, Loftusdag en Silwervalke dag. Speel in navy blou rugbybroek wat deur ouers verskaf word.

Oefen tye: Maandae en Woensdae 17:15 – 18:15
Oefeninge begin : 23 Februarie 2015
Afrigtersvergadering : 28 Januarie 2015 by 84 Krugerlaan Lyttelton (huidige afrigters en almal wat belangstel)
Inligtingsvergadering: 11 Februarie 2015 by Rugbyveld Paviljoen
Kostes: R50 per speler per jaar

Navrae kan aan Lindy gestuur word 0835123088 of geofflake@mweb.co.za

Afrigterskursus asook Skeidsregters Kursus: 18 Februarie 2015 18:00 Midstream Ridge Primary
Boksmart: 21 Februarie 2015 08:00-12:00 Midstreatm Ridge Primary
Skeidsregterseksamen: 9 Maart L/s Villeria
Aanvullende Eksamen: 16 Maart 18:00-19:30

14 Maart 2015 Laerskool Elardus Park
18 April 2015 Elardus Park teen Menlopark, Tygerpoort en Louis Leipoldt
9 Mei 2015 LOFTUS
16 Mei 2015 Louis Leipoldt teen Menlopark, Anton van Wou en Monumentpark
23 Mei 2015 Monumentpark teen Anton van Wou, Swartkop en Louis Leipoldt
30 Mei 2015 Elarduspark teen Menlopark, Anton van Wou en Louis Leipoldt
6 Junie 2015 JEUGDAG: Naka/Menlopark/Harlequins
13 Junie 2015 JEUGDAG: Centurion/Harlequins
20 Junie 2015 JEUGDAG: __________________
Afsluitingsfunksie by Louis Leipoldt (informeel)

Hierdie datums en inligting word bevestig en mag verander.