‘n Tweede rolstoel is gekoop met die insameling. Botteldoppies en broodknippies word weer Woensdag afgehaal.