Kaskar


ondersteunersbaadjie1 ondersteunersbaadjie2 ondersteunersbaadjie3

Ondersteuners Baadjie. Kontak Me Lindy Lake-Roode by 083 512 3088

Verlowingsfoto’s is by ons skool geneem omdat ons skool so mooi en spesiaal is – Kliek hier om die fotos te sien.


Ons wil graag aandui dat ouers en 3 skoolgaande kinders die Monumentterrein kan besoek teen slegs R140.00.
Die ouers betaal toegang, maar die leerders kom gratis in.
Die volgende is dan beskikbaar vir vrye toegang (Onthou net om u plakkertjies van die hoofhek te dra):

  • Monument (3 vlakke uitstallings)
  • Forts Schanskop (Anglo-Boereoorlog)
  • Erfenissentrum (2 uitstallings)
  • Die piekniekterrein met braaigeriewe
  • Die antiekmark / Kontreimark / Militêre mark  (op 5 nasionale vakansiedae of Saterdae)
  • Staproetes en bergfietsroetes
  • Ons begin einde vanjaar ons Multikulturele Opvoedkundige Sentrum op die terrein bou om ons skolemark se besoek verder te verryk

 

Makro

Kry asb u Makro kaart en/of koppel jou kaart aan Ls Louis Leipoldt. Kliek hier vir die aansoekvorm en meer inligting.