Martin Prinsloo

By H/S Centurion se merietefunksie vir graad 11

Aangewys as leerder met hoogste gemiddeld – 93%

Hoogste gemiddeld vir vakke: fisiese wetenskap, Alpha Wiskunde, IT, rekeningkunde asook vir Wiskunde 100%

Kleure vir landloop en erekleure vir VLR

Baie geluk met die wonderlike prestasie!