Li-Mari Dekker- SA SA skole landloop kampioenskappe – algeheel 7de, o/10 meisiesspan wen goud.

Li-Mari Dekker in Graad 4 by Laerskool Louis Leipoldt het die naweek van 21 Maart 2015 deelgeneem aan die SA atletiekkampioenskappe. Sy het ‘n eerste plek verower in die 1200m.