Instellings

Graad 1 Kerkdiens: Nuwe Tradisie

Die heel eerste keur in Louis Leipoldt se geskiedenis het al die graad 1 leerders van 2009 hul skoolloopbaan met 'n kerkdiens begin. Op Maandag 19 Januarie 2009 het ouers saam met hul kinders die diens om 07:30 in die kerk NG Moedergemeente bygewoon. Personeel en graad 7 leiers het die rye graad 1 leerders vergesel met die terugstap na die skool.

 

Die Graad eens vier elke jaar die koms van die somer met 'n heerlike braaivleis.
'n Bybel word aan elke Graad 1 leerder geskenk net sodra hulle die basiese leesvaardighede bereik het.