Die volgende spelers het Gauteng Noord klere gekry vir Aksie Krieket, kan daar asb van hulle melding gemaak word
Jonathan Wilson
SG Roode
Phillip Van Amerom
Heinrich Muller
Divan Van Tonder
Hardus Engelbrecht
Tiaan Killian gr 3 is ook gekies vir die 0/10 aksie krieket span wat ook in Julie toer na Pietermaritzburg