- Gr 1 Yskasbrief
- Gr 1 Yskasbrief Tema: Water
- Gr 1 Yskasbrief Tema: Hemelruim
- Gr 2 Yskasbrief Week 1
- Gr 2 Yskasbrief Week 2
- Gr 2 Yskasbrief Week 3
- Gr 2 Yskasbrief Week 4
- Gr 2 Yskasbrief Week 5
- Gr 2 Yskasbrief Week 6
- Gr 3 Yskasbrief Week 1
- Gr 3 Yskasbrief Week 2
- Gr 3 Yskasbrief Week 3
- Gr 3 Yskasbrief Week 7
- Gr 1 Yskasbrief
- Gr 1 Yskasbrief Tema: Water
- Gr 1 Yskasbrief Tema: Hemelruim
- Gr 2 Yskasbrief Week 1
- Gr 2 Yskasbrief Week 2
- Gr 2 Yskasbrief Week 3
- Gr 2 Yskasbrief Week 4
- Gr 2 Yskasbrief Week 5
- Gr 2 Yskasbrief Week 6
- Gr 3 Yskasbrief Week 1
- Gr 3 Yskasbrief Week 2
- Gr 3 Yskasbrief Week 3
- Gr 3 Yskasbrief Week 7
Alle leerders besoek die sentrum gedurende skoolure vir 1 periode per week om lees- en ander vaardighede te verbeter. Mnr Janneman Opperman is in beheer van die sentrum.
Kontak besonderhede: Mnr Janneman Opperman (012) 664 5798 Beste tye om te skakel: 7:30 en na skool van 13:30 Maandae, Dinsdae en Woensdae.
Tye: Eerste pouse en na skool tot 14:00 (behalwe op Vrydae). Koeldrank of eetgoed word nie toegelaat nie. Alle boeke moet met sorg hanteer word. Stilte is noodsaaklik. Boeke mag vir 2 weke uitgeneem word. Leerders in die grondslagfase moet ‘n materiaalsakkie hê om boeke in te plaas wanneer dit uitgeneem word. Leerders mag nie meer as 2 boeke per geleentheid uitneem nie.