Jenny Louw van die DBV eht die gr 1's toegespreek oor troeteldiere se versorging en die werk van die DBV.

Die gr 1's het vir hulle baie kos, kombersies en bederfies gebring. Die DBV waardeer dit baie.